Wiskunde vir die Senior Fase: Getalle, Bewerkings en Verwantskappe

Publisher Macmillan South Africa
Print Price R 99.95
Print ISBN 9781431050093
WPDF Price R 79.95
WPDF ISBN 9781431052028
Die Blouboek Reeks help leerders al sedert 1971 om te slaag. Hierdie nuwe stel Guidelines-studiegidse vir Wiskunde vir die Senior Fase voldoen aan die KABV en is maklik om te gebruik. Elke studiegids bied kort, duidelike verduidelikings vir 'n spesifeke wiskundige inhoudsarea, in eenvoudige taal. Elke onderwerp dek inhoud waarmee leerders in die Senior Fase sukkel en wat deur die ANA as probleemareas geïdentifiseer is.

Sluit in eenvoudige opsommings met eksamen- en studieriglyne. Presies wat jy nodig het om vir jou toetse en eksamens voor te berei!


Guidelines Wiskunde vir die Senior Fase: Getalle, Bewerkings en Verwantskappebevat studieriglyne vir Wiskunde met gedetailleerde verduidelikings vir Graad 7 tot 9, wenke, maklike opsommings en baie vrae en antwoorde om jou vir jou toetse en eksamens voor te berei.


Ander titels beskikbaar in Wiskunde vir die Senior Fase: Datahantering; Meting; Patrone, Funksies en Algebra; Ruimte en Vorm.