Almal Verstaan Besigheidstudies Graad 10 OG

Publisher Macmillan South Africa
Print Price R 416.96
Print ISBN 9781431006946
WPDF Price R 333.95
WPDF ISBN 9781431017447

Die Almal Verstaan Besigheidstudies-kursus vir Graad 10 is ontwerp om die inhoud kennis, konsepte en vaardighede te dek wat in die Nasionale Kurrikulum-Verklaring NKV vervat is en in die nuwe Kurrikulum- en Assesseringsbeleid-Verklaring KAV vir Besigheidstudies georganiseer is. Die Almal Verstaan Besigheidstudies-kursus bestaan uit die volgende komponente Leerderboek Onderwysersgids. Hierdie komponente is ontwerp om saam te werk om die onderrig- en leerervaring in die Besigheidstudies-klaskamer te verryk. Ingesluit in die Almal Verstaan Besigheidstudies Onderwysersgids is die volgende Die kurrikulum vir Besigheidstudies soos in die Kurrikulumen Assesseringsbeleid-Verklaring KAV vir Besigheidstudies uiteengesit Praktiese bystand met die beginsels van beste praktyk vir klaskamerbestuur Voorgestelde metodologie vir die gebruik van die Almal Verstaan Besigheidstudies-kursus in die klaskamer Antwoorde op al die aktiwiteite in die Almal Verstaan Besigheidstudies Graad 10 Leerderboek Addisionele aktiwiteite en antwoorde op hierdie aktiwiteite vir die onderwyser om, soos toepaslik, te gebruik Addisionele materiaal, vanuit n verskeidenheid bronne, wat die onderwyser van n volledige oplossing vir die onderrig van Besigheidstudies in Graad 10 voorsien.