Almal Verstaan Ekonomie Graad 10 Onderwysersgids

Publisher Macmillan South Africa
Print Price R 416.96
Print ISBN 9781431006953
WPDF Price R 333.95
WPDF ISBN 9781431017454

Die Almal Verstaan Ekonomie-kursus vir Graad 10 is ontwerp om die inhoud kennis, konsepte en vaardighede te dek wat in die Nasionale Kurrikulum-Verklaring NKV vervat is en in die nuwe Kurrikulum- en Assesseringsbeleid-Verklaring KAV vir Ekonomie georganiseer is. Die Almal Verstaan Ekonomie-kursus bestaan uit die volgende komponente Leerderboek Onderwysersgids. Hierdie komponente is ontwerp om saam te werk om die onderrig- en leerervaring in die Ekonomie-klaskamer te verryk. Ingesluit in die Almal Verstaan Ekonomie Onderwysersgids is die volgende Die kurrikulum vir Ekonomie soos in die Kurrikulum- en Assesseringsbeleid-Verklaring KAV vir Ekonomie uiteengesit Praktiese bystand met die beginsels van beste praktyk vir klaskamerbestuur Voorgestelde metodologie vir die gebruik van die Almal Verstaan Ekonomie-kursus in die klaskamer Antwoorde op al die aktiwiteite in die Almal Verstaan Ekonomie Graad 10 Leerderboek Addisionele aktiwiteite en antwoorde op hierdie aktiwiteite vir die onderwyser om, soos toepaslik, te gebruik Addisionele materiaal, vanuit n verskeidenheid bronne, wat die onderwyser van n volledige oplossing vir die onderrig van Ekonomie in Graad 10 voorsien.