Die Laaste Karretjiegraf literatuurgids

Publisher Macmillan South Africa
Print Price R 165.95
Print ISBN 9781431050253
WPDF Price R 132.95
WPDF ISBN 9781431052189
Die Blouboek Reeks help leerders reeds sedert 1971 om te slaag. Hierdie nuwe uitgawe, Guidelines Die Laaste Karretjiegraf, voldoen aan die KABV-voorskrifte en is maklik om te gebruik.

Dit bevat eksamen- en studieleiding; presies wat jy nodig het om vir eksamens en toetse voor te berei!
Guidelines Die Laaste Karretjiegraf bevat riglyne oor hoe om  'n drama te bestudeer, gedetailleerde toneel-vir-toneel ontledings en riglyne oor hoe om die eksamens te skryf.