Clever Elektriese Tegnologie Graad 10 LB

Publisher Clever Books
Print Price R 375.95
Print ISBN 9781431801688
WPDF Price R 300.96
WPDF ISBN 9781431017560
Hierdie kursus voorsien alles wat die onderwyser en die leerders nodig het om Elektriese Tegnologie in Graad 10 te onderrig en te leer. Clever Elektriese Tegnologie: die slim manier om Elektriese Tegnologie in Graad 10 te bemeester!

Die Clever Elektriese Tegnologie Leerderboek is ontwikkel om die nuwe Kurrikulum- en Assesseringsbeleid-Verklaring KAV te ondersteun. Die Clever Elektriese Tegnologie Leerderboek is in n reeks onderwerpe verdeel wat in die toegelate onderrigtyd vir Elektriese Tegnologie in die klaskamer gedek kan word. Die leerders sal in elke onderwerp hersien wat hulle reeds van die onderwerp weet aanbeweeg na nuwe inligting oor die onderwerp, soos in die KAV vir geografie uiteengesit klasaktiwiteite doen wat die leerders sal help om hul begrip van die nuwe materiaal wat gedek is, te toets. Die Clever Elektriese Tegnologie Leerderboek bevat ook n aantal ekstra aktiwiteite vir elke onderwerp, wat die leerders vir huiswerk of vir verdere oefening kan doen. Die Clever Elektriese Tegnologie Leerderboek word deur die Clever Elektriese Tegnologie Onderwysergids ondersteun. Hierdie kursus voorsien alles wat die onderwyser en die leerders nodig het om Elektriese Tegnologie in Graad 10 te onderrig en te leer. Clever Elektriese Tegnologie die slim manier om Elektriese Tegnologie in Graad 10 te bemeester