Almal Verstaan Afrikaans Huistaal Graad 10 Onderwysersgids

Publisher Macmillan South Africa
Print Price R 416.96
Print ISBN 9781431007028
WPDF Price R 333.95
WPDF ISBN 9781431017430
Die Almal Verstaan Afrikaans Huistaal Graad 10 Leerderboek is ontwerp om die inhoud kennis, konsepte en vaardighede wat in die Nasionale Kurrikulumverklaring NKV vervat is en in die nuwe Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring KABV georganiseer is, te ondersteun.

Die Almal Verstaan Afrikaans Huistaal Graad 10 Leerderboek is so ontwerp om die onderrig- en leerervaring in die Afrikaans Huistaalklaskamer te ondersteun. Leerders sal in elke les:

  • Vasstel wat hulle reeds van n onderwerp weet
  • Nuwe feite oor n onderwerp leer
  • Die nuwe kennis, konsepte en vaardighede wat hulle in die les aangeleer het, oefen deur dit te gebruik.

Die volgende word verder ook aan leerders voorsien:

  • Addisionele huiswerkaktiwiteite
  • Ekstra oefeningaktiwiteite wat beide remedile en verrykingsaktiwiteite insluit
  • 'n Nuttige spelrels-afdeling.

Die Almal Verstaan Afrikaans Huistaal Graad 10 Leerderboek word deur die Almal Verstaan Afrikaans Huistaal Graad 10 Onderwysersgids ondersteun. Hierdie kursus voorsien alles wat die onderwyser en die leerder benodig om Afrikaans Huistaal in Graad 10 te bemeester n volledige oplossing vir die klaskamer.