Droomdelwers literatuurgids

Publisher Macmillan South Africa
Print Price R 165.95
Print ISBN 9781431050277
WPDF Price R 132.95
WPDF ISBN 9781431052202
Die Blouboek Reeks help leerders reeds sedert 1971 om te slaag. Hierdie nuwe uitgawe, Guidelines Droomdelwers, voldoen aan die KABV-voorskrifte en is maklik om te gebruik.

 Dit bevat eksamen- en studieleiding; presies wat jy nodig het om vir eksamens en toetse voor te berei!
Guidelines Droomdelwers bevat riglyne oor hoe om 'n roman te bestudeer, gedetailleerde hoofstuk-vir-hoofstuk ontledings en riglyne oor hoe om die eksamens te skryf.