Die Kruppel Engel Literature Guide

Publisher Macmillan South Africa
Print Price R 165.95
Print ISBN 9781431050260
ePub Price R 132.95
ePub ISBN 9781431050635
Die Blouboek Reeks help leerders reeds sedert 1971 om te slaag. Hierdie nuwe uitgawe, Guidelines Die Kruppel Engel, voldoen aan die KABV-voorskrifte en is maklik om te gebruik.

Dit bevat eksamen- en studieleiding; presies wat jy nodig het om vir eksamens en toetse voor te berei!
Guidelines Die Kruppel Engel bevat riglyne oor hoe om 'n roman te bestudeer, gedetailleerde hoofstuk-vir-hoofstuk ontledings en riglyne oor hoe om die eksamens te skryf.